Page 1 of 1
Nuut hierso
Posted: Fri Oct 02, 2015 10:19 am
by JJV
Hallo
My naam in Jan-Jurg Visser (JJV)
Bly in Slurry Noordwes, kom van plaas in Karoo.
Ek herlaai seker al so 20jaar (ook maar net met Somchem se boekie!)
Laai tans vir 9mm, 220swift, .243AI, 6.5x55, 270, 30-30, 303 en 375Ruger
Hoop om sommer baie hier te leer, sukkel tans met die 6.5!!!
Groete
JJV
Re: Nuut hierso
Posted: Fri Oct 02, 2015 10:47 am
by tripodmvr
Baie welkom. Gaan loer by Quick Load onder herlaai afdeling en ek is seker ons sal die 6,5 kan laat skiet.
Re: Nuut hierso
Posted: Fri Oct 02, 2015 10:51 am
by jamalley
Welkom Jan Jurg, hoop jy geniet dit sommer baie hier op die forum
Re: Nuut hierso
Posted: Sun Oct 04, 2015 8:01 pm
by goodstuff
Welkom Vissie!
Cheers
Gustav
Re: Nuut hierso
Posted: Mon Oct 05, 2015 8:45 pm
by JJV
Hey Gustav gaan dit goed?? Jarre laas gesien! Mooi gemsbok op jou profile pic, erns in Kalahari geskiet?? JJV
Re: Nuut hierso
Posted: Tue Oct 06, 2015 9:47 pm
by goodstuff
Gaan sommer baie goed dankie- ja, jaaare laas gesien. kalahari gemsbok - my eerste gemmie gewees

Re: Nuut hierso
Posted: Fri Oct 09, 2015 9:12 pm
by JJV
My eerste Gemsbok in Van Zyls Rus geskiet, memories sal my die res van my lewe bybly!!!!
Re: Nuut hierso
Posted: Sat Oct 10, 2015 2:31 pm
by Kubus
Welkom maat en geniet die saamgesels.
Reino