Page 1 of 1

Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 6:21 am
by sako 30-06
Ek het Vrydag weer bietjie gaan speel op Bluegum se baan.

Barnes TTSX 150gr : 50m,100,200m.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:10 am
by Klein Chris
Wat was die wegtrek spoed van die koele?

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:13 am
by sako 30-06
Klein Chris wrote:Wat was die wegtrek spoed van die koele?
Gemiddeld van 2950fps uit die 30-06.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:27 am
by OupaZA
Die een was uit 308 150ttsx begin spoed 2650fps.. 155m in n BWB in op die skouer QF.

Jou wetpacks lyk heel akkuraat ;)

Bees net so 20m gedraf voor sy geval het..

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:30 am
by sako 30-06
OupaZA wrote:Die een was uit 308 150ttsx begin spoed 2650fps.. 155m in n BWB in op die skouer QF.

Jou wetpacks lyk heel akkuraat ;)

Bees net so 20m gedraf voor sy geval het..
Volgende toets sal wees om n lekker groot been te kry by die slaghuis en eers deur hom te skiet voor hy in die Wetpack ingaan.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:32 am
by OupaZA
Dit sal baie intressant wees... dankie vir die fotos.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 10:51 am
by Ashley
Hi julle
As ek mag by las; hierdie 168gr kom uit n Koedoe, oor 200+m teen 2700vps. Slegs ribbebene getref.
Ek was nogal beindruk.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 12:49 pm
by Klein Chris
sako 30-06 wrote:
Klein Chris wrote:Wat was die wegtrek spoed van die koele?
Gemiddeld van 2950fps uit die 30-06.

Dankie,
Mooi spoed waarteen die koele draf

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 3:20 pm
by Chris (vdB)
Oom Tripod se mos al lankal dis mooi koelle daai ++>:

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 5:49 pm
by Bakkies303
Teen watter spoed gee hierdie punte die beste werkverrigting? As ek so na die verskil tussen die 100m en die 200m punt kyk is daar al klaar groot verskil tussen uitsetting. Ek vra aangesien ek ook hierdie punte wil gebruik as ek my 300 Win Mag kry.

Re: Wetpack Toets Barnes TTSX 150gr

Posted: Mon Sep 28, 2015 6:12 pm
by Smitstertjies
Ideaal vir 300 win mag. Ek skiet 168gr TTSX in my 30-06 teen 2830 vps. Ek het al tot 350meter met hulle gejag.