Scooter gesoek.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Scooter gesoek.

Post by Pvdw »

Manne my laaitie begin al weer koerande aflewer. Dinge het so verander en buurte het nou so groot geword dat fietstrap nie meet sal deug nie.

Ons is opsoek na 'n scooter hier in die PTA omgewing as iemand van iets te hore kom asb.

Gee my sommer 'n lui of sms.

Peet

08twee 9twee0 3978
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Scooter gesoek.

Post by Klein Chris »

Gaan loer in Paul Kruger straat, naby Maders slaghuis is n plek wat scooters verkoop
Skiet bly maar lekker
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Scooter gesoek.

Post by Hugo »

Soek jy net na n ou cheapy?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Scooter gesoek.

Post by Pvdw »

Dankie manne. Gister 'n mooi 2014 model met 4100km op gekoop vir 6K.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Scooter gesoek.

Post by Vlakvark Soldaat »

Wat het jy gekoop? Ek is ook tans in die mark...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Scooter gesoek.

Post by Pvdw »

VS ons het die GOMOTO gekoop. GOMOTO, BIGBOY en nog een ander maak wat ek nie kan onthou nie is identies dieselfde fietse.

Daar is regtig baie scooters onder 5k maar ek sal nie een van hulle aanbeveel nie. Die mooieres begin so rondom 6k soos wat ons betaal het. Daar is gereeld van hulle wat minder as 5000km op het en minder as 2 jaar oud is.

Daar is geen prysverskil tussen 125 en 150cc nie. As ek reg onthou is daar ook iets soos 1kw krag verskil so hulle is maar net dieselfde.
Post Reply