Delta Optics Titanium 3-24x56
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Delta Optics Titanium 3-24x56
Lyk nogals heel ok met die ED glas. Made in Japan. 34mm tube
https://www.google.co.za/url?sa=t&sourc ... F3hq6qvZog
https://www.google.co.za/url?sa=t&sourc ... F3hq6qvZog
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Die 50moa verstelling bietjie min ....
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Ian weet jy of die goed in SA beskikbaar is? Dit is einaardig maar Delta het n model in FFP wat ek ding goedkoper is as hulle SFP modelle.
"the more I practice, the luckier I get'
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Ek dink Matoska Tactical verkoop die scopes
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Nee, daar was n gunshop wat dit op fb adverteer het. Kan nie die naam onthou nie. Was vir so R22k adverteer
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Ek glo dis mar n Bushnell... Lyk ook of Lynx by dieselfde fabriek in Japan gaan bestel.
My 2 sente...
My 2 sente...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Vixen kry ook mos nou so scope ...
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Eks seker hulle almal kom uit dieselfde fabriek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Skuus, hulle het net Freeborn Arms se post ge-shareArnold wrote:Ek dink Matoska Tactical verkoop die scopes
https://www.facebook.com/FreebornArms
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Delta Optics Titanium 3-24x56
Delta scopes is eintlik n Poolse besigheid wat hul scopes in Japan vervaardig. Die scopes het insane zooming en skynbaar goeie kwaliteit. Hulle gebruik ook seker maar dieselfde lense as Vixen so ek se, wat n goeie ding is. Ek hou spesefiek van een model wat beskikbaar is in n FFP en skynbaar baie bekostigbaar is! Second FP scopes is nie op die stadium iets wat ek soek nie. Ek oorweeg tans FFP scopes van;
Delta Titanium (as mens net weet wie hulle aanhou in SA)
Vortex
Bushnell
S&B
Laasgenoemde sover my eerste keuse. Nie seker of March, Trijicon, Leupold, Sightron scopes in FFP het wat wel in die selfde prysklas as die Vortex PST en en S&B Zenith is nie.
Delta Titanium (as mens net weet wie hulle aanhou in SA)
Vortex
Bushnell
S&B
Laasgenoemde sover my eerste keuse. Nie seker of March, Trijicon, Leupold, Sightron scopes in FFP het wat wel in die selfde prysklas as die Vortex PST en en S&B Zenith is nie.
"the more I practice, the luckier I get'
