Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post Reply
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by Hennie Oelofse »

Naand manne,

Ek het n vinnige vraag oor n picatinny rail vir n BRNO geweer wat sal werk vir die Burris Eliminator.

Ek het op hierdie stadium n Nikon Monarch op my geweer maar die mounts wat nou op is dwing my scope om heelwat voorentoe te sit. Dit veroorsaak dat ek ook heelwat in die scope in moet lê wat ongemaklik is. Nou wil ek kyk na nuwe mounts wat my scope bietjie terug kan bring. Ek wil later vir my n Burris Eliminator op my scope sit so dit moet dan verkieslik n mount wees wat met die burris ook sal werk.

Enige voorstelle en n idee van prys?

Groete,

Hennie
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by Fanta300 »

Ek dink die Eliminator kom met sy eie unieke mounts wat verskil van gewone mounts. Maak eers seker voor jy geld mors.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by ruaanb »

Jy kan n standaard picatinny rail op jou geweer sit vir die Eliminator maar onthou dat dit verkieslik n 0moa rail moet wees. Ek het eers n 20moa rail opgehad maar wens die Eliminator se beperkte interne verstelling het ek dan na 'n 300 na 400m zero gekyk. Dit sou nie gewerk het nie want die eliminator se max zero is 200m vir die rangefinder om reg te werk. Ek dink met die nuutste weergawes kry jy shims by wat jy kan gebruik op n 20moa rail.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by Hennie Oelofse »

ruaanb wrote: Dit sou nie gewerk het nie want die eliminator se max zero is 200m vir die rangefinder om reg te werk. Ek dink met die nuutste weergawes kry jy shims by wat jy kan gebruik op n 20moa rail.
Ek het dit nie geweet nie, hoekom kan mens hom nie op bv 100m zero nie?
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by ruaanb »

Hennie Oelofse wrote:

Jy kan op 100m zero. Die maksimum afstand waarop jy kan zero is 200m vir die rangefinder om sy calculus reg te kan doen. So die keuse is joune of jy op 100m of 200m wil zero. Die dokumentasie wat saam kom verduidelik dit baie mooi.
Jy kan ook die usermanual van die net aflaai as jy wil verstaan hoe dit werk voor jy koop.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by Hennie Oelofse »

Ok great, skies ek het jou dan verkeerd verstaan. Is jy happy met daai scope?
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by Hennie Oelofse »

ruaanb wrote:
Hennie Oelofse wrote:
ruaanb wrote: Dit sou nie gewerk het nie want die eliminator se max zero is 200m vir die rangefinder om reg te werk. Ek dink met die nuutste weergawes kry jy shims by wat jy kan gebruik op n 20moa rail.
Ek het dit nie geweet nie, hoekom kan mens hom nie op bv 100m zero nie?
Ok great, hoe werk daai scope vir jou? Is hy die geld werd?
Jy kan op 100m zero. Die maksimum afstand waarop jy kan zero is 200m vir die rangefinder om sy calculus reg te kan doen. So die keuse is joune of jy op 100m of 200m wil zero. Die dokumentasie wat saam kom verduidelik dit baie mooi.
Jy kan ook die usermanual van die net aflaai as jy wil verstaan hoe dit werk voor jy koop.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Picatinny rail vir Burris Eliminator, BRNO geweer

Post by ruaanb »

Ek is happy met hom. Neem kennis dat dit 'n scope vir jag is en nie vir wyd skiet kompetisies nie. Rede hoekoem ek so se is dat die Hawke scope wat ek op my 6mm het se glas helderder is as die Eliminator,altans vir my ogies.
Post Reply