Page 1 of 1

Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 12:53 pm
by Jurie
Hallo

Laat ons maar begin by die begin. Ek word nogsteeds groot, maar die eerste gedeelte was in Namibia, Kalaharie.
Ek bly nou in Somerset Wes.
Jag al lank en skiet Jakkalse in die aand wat ook n groot probleem is vir ons boere.
Ek gaan gereeld Kalaharie toe na my familie en kry die tyd om te oefen op die jakkalse...
Ek het al baie geleer op die forum deur net deur al die goeie raad te lees.
Maar soos ons weet is daar altyd nuwe idees en nuwe goed om te leer.

Hoop om nog meer te leer hier en deel te neem aan die gesprekke.

Jurie

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 1:23 pm
by erx
Welkom, geniet dit!

Groete
erx

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 2:26 pm
by C.J.
Welkom Jurie.

C.J.

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 3:16 pm
by Kalahari
Jurie

Welkom, jy sal geniet.
Van watter Kalahari deel is jou familie? Het jy dalk 'n broer met die naam Manie? As dit so is dan boer hy nie ver van my nie.

Groete
Kalahari

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 6:19 pm
by Jurie
Hallo Kalahari

Dit is nou net soos jy se, Manie is my broer.

Dankie aan die verwelkoming, ek sal graag almal se raad volg. Ons kan baie leer by die manne met baie ondervinding.

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 6:32 pm
by Jagtersdok
Baie welkom
Geniet dit vreeslik

Neels

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 11:04 pm
by Kalahari
Jurie

Daar's dit nou, dan is ons die selle dam se ganseĀ  ;). Sien so dan en wan vir Manie, as jy soos hy skiet, dan sien ek swarigheid vir vlekkie en maats 8).
Hel, maar die tegnologie maak die wereld darem vrek klein.

Voorspoed

Kalahari

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 11:12 pm
by Francois Marais
Jurie

Welkom, hoop jy like......

Ek is ook da van Gochas se wereld, het al n jaar of drie saam met Manie ge-oes ook......

Mooi loop
Francois

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 11:34 pm
by Jurie
Kalahari. Ja die man skiet noggal erg as die springbokke wei so teen 60km/h.
Nee, ek skiet nou nie so gereeld en goed soos hy nie, maar ek like dit kwaai...
Net om vir jou heeltemal te vertel hoe klein die wereld regtig is, ek sit op n oilrig diep in die see en tik die vir jou.

Re: Skiet Raak manne

Posted: Sun May 29, 2011 11:38 pm
by Jurie
Francois, ons het ontmoet voorheen.
Ek het saam met julle gejag by oom Pieter. Kan nie die plaas onthou nie, maar nie te ver van Mariental af nie.

Hoop ons kan weer iewers sien. Ek gaan die vakansie n draai maak op die plaas as ek van die rig afklim.

..Ek mis die jag nou erg.

Re: Skiet Raak manne

Posted: Mon May 30, 2011 7:31 am
by james 303
Wekom en geniet dit

Re: Skiet Raak manne

Posted: Tue May 31, 2011 1:16 am
by Francois Marais
Jurie

Is waar, ek onthou nou.....laat weet as jy oppad is, moet so teen die einde van die maand weer n klompie bokke oes....

Mooi loop
Francois

Re: Skiet Raak manne

Posted: Tue May 31, 2011 7:16 am
by Jurie
Dankie Francois

Ek sal taamlik besig wees seker, maar ek sal jou laat weet.

Mooiloop

Jurie