Moeilike Wildebees???
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Moeilike Wildebees???
More
Hoe gaan mens te werk met die meet van die bees? Metode A of B?
As jy nou klaar gekies het, is metode A en B gelyk of sal hulle verskil?
Laaste vraag, het die skeuwe horing die meting positief of negatief geraak?
Ek is tussen 2 vure hierso. Dit is n reuse dier.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/12003184_408544862677253_7811279740250720708_n.jpg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Moeilike Wildebees???
Bedrieglike foto IN MY OPINIE, nie 'n feit. Lyk of die jagters so entjie agter die bees sit.Hugo wrote:More
Hoe gaan mens te werk met die meet van die bees? Metode A of B?
As jy nou klaar gekies het, is metode A en B gelyk of sal hulle verskil?
Laaste vraag, het die skeuwe horing die meting positief of negatief geraak?
Ek is tussen 2 vure hierso. Dit is n reuse dier.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/12003184_408544862677253_7811279740250720708_n.jpg
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moeilike Wildebees???
B - reguit lyn tussen die 2 rondings
B is langer as A
Ja dit maak hom positief
(My beskeie mening)
B is langer as A
Ja dit maak hom positief
(My beskeie mening)
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Dirk, dit is n 33" bul. Maar hulle sit n ent terug jys reg.Dirkvh wrote:Bedrieglike foto IN MY OPINIE, nie 'n feit. Lyk of die jagters so entjie agter die bees sit.Hugo wrote:More
Hoe gaan mens te werk met die meet van die bees? Metode A of B?
As jy nou klaar gekies het, is metode A en B gelyk of sal hulle verskil?
Laaste vraag, het die skeuwe horing die meting positief of negatief geraak?
Ek is tussen 2 vure hierso. Dit is n reuse dier.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/12003184_408544862677253_7811279740250720708_n.jpg
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Ek verander my antwoord - dit maak hom neg.
Meet van B(middle van die kop) tot die punt van die regte horing en van
B tot op die punt van die skewe horing dan is die skewe een korter.
So van die middle van die kop tot op die punt van normaal x 2 sou
langer gewees het.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Vir RW meting: Lyn B.
SCI sal beter score op daai bul.
SCI sal beter score op daai bul.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Geno wrote:Vir RW meting: Lyn B.
SCI sal beter score op daai bul.
SCI is n magtige 93.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Daai BWB se ma moes minder tussen die SWB bulle rondgeloop het in my beskeie opinie
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Geno wrote:Genade! Dit met 'n minimum van 70!
Ja ek dink die Nr.1 is 98?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Die skewe horing maak die meting negatief minder.
Metode B
A is nie gelyk aan B
Metode B
A is nie gelyk aan B
Last edited by Jake1 on Wed Sep 16, 2015 12:15 pm, edited 1 time in total.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Piet Pille wrote:Daai BWB se ma moes minder tussen die SWB bulle rondgeloop het in my beskeie opinie
Piet dis nogal algemeen.
Ok foto 2 van dieselfde setup, selfde vrae.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Ander ene.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Hugo die2e stel fotos is baie interessant, ek het gaan google oor "measuring deformed horns" maar kry nie iets nie, miskien is my ingels/beskrywing nie goed genoeg nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Metode D is aansienlik langer as metode C.
For African Buffalo and Brindled Gnu or Wildebeest. Rank on the sum of measurements 1 and 2.
Establish the outer limits of the horns using two right-angled forms. Measure the greatest spread in a straight line between the perpendiculars, at right angles to the axis of the horns (X-Y).
Measure the boss of each horn at the greatest width with callipers (C).
Measure the spread, tip to tip (G-B).
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Dit moet metode D wees as daar nie maatreels is vir misvormende horings nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Jake,Jake1 wrote:Dit moet metode D wees as daar nie maatreels is vir misvormende horings nie.
Nee daars geen maatreels nie, hulle is maar pokse, en die nommer 2 kudu is n misvormde horing dier wat ek dink in die omgewing van 71" gemeet het, ek praat onder korreksie.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
- Kristof A
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:34 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Manne, jy sal hom op die foto onder A meet maar in die boeke sal hy val onder "NON TYPICAL"
Groete
Kristof Aucamp
Kristof Aucamp
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Ek is geneig om met jou saam te stem Kristof, dis n moeilike ene die.
Establish the outer limits of the horns using two right-angled forms. Measure the greatest spread in a straight line between the perpendiculars,
Establish the outer limits of the horns using two right-angled forms. Measure the greatest spread in a straight line between the perpendiculars,
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Maar hulle sê nie dit moet 90grade met die grond wees nie.Hugo wrote:Ek is geneig om met jou saam te stem Kristof, dis n moeilike ene die.
Establish the outer limits of the horns using two right-angled forms. Measure the greatest spread in a straight line between the perpendiculars,
Jy kan ook lyne met 90grade hoeke met lyn B trek, dan val jy weer
in die verduideliking hierbo.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Moeilike Wildebees???
Dis presies waarom ek die topic begin het,
Die beskrywing kan verskillende maniere toegepas word.
Die beskrywing kan verskillende maniere toegepas word.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Moeilike Wildebees???
B vir Roland Ward.
Dit sal altyd langer as A wees volgens Pythagoras.
Dit sal altyd langer as A wees volgens Pythagoras.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44