Page 1 of 1

LandCruiser 79 roofcarrier brackets

Posted: Tue Sep 08, 2015 2:41 pm
by Geno
Weet enigiemand waar ek bg. los in die hande kan kry?
Ek wil 'n roofcarrier bou vir 'n spesifieke doel, so ek kort die montering-stukke.

Dankie

Re: LandCruiser 79 roofcarrier brackets

Posted: Tue Sep 08, 2015 2:57 pm
by Stefan764
Maat ek luister saam, soek al lank. 4x4 Megaworld verkoop hulle teen R1500 stuk, bietjie rof as n man 4x moet koop

Re: LandCruiser 79 roofcarrier brackets

Posted: Tue Sep 08, 2015 3:15 pm
by Geno
Stef,
As ek nie kan kry nie, sal ek ons vrind daar by SRD vra om te ontwerp en met sy profile cutter vir ons 'n paar te sny.
Hy het my jakkals-rak met dit gesny, en het baie nice uitgekom!

Re: LandCruiser 79 roofcarrier brackets

Posted: Tue Sep 08, 2015 3:16 pm
by Stefan764
Tx maat