Page 1 of 1

Kolf vir RSA enkelskoop geweer

Posted: Sun Sep 06, 2015 8:01 pm
by Frikjordaan
is op soek na 'n bekostigbare hout, laminated of ander tipe kolf vir 'n RSA aksie.
Baie dankie
Frik

Re: Kolf vir RSA enkelskoop geweer

Posted: Sun Sep 06, 2015 8:50 pm
by Johan Nel
Gesels met Rappie, laaste het hy nog een oorgehad.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=43529

Re: Kolf vir RSA enkelskoop geweer

Posted: Sun Sep 06, 2015 9:02 pm
by Rappie
Dankie Johan, Ek kontak vir Frik.