Gister by die haarkapper lees ek n artikel in n ou Bowhunter oor hoe om uit te vind watter oog jou dominante een is. Nou in alle opsigte was ek nog altyd regs, en so skiet ek ook nog altyd. Nou my delemma tot my skok vind ek toe uit my dominante oog is die linker een. Hoe nou gemaak ek kan tog nie nou links begin skiet nie.
Blok.
Dominante oog
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Dominante oog
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Dominante oog
Ludwig is heeltemal reg
Die twee disiplines verskil eintlik hemels breed.
Al wat dominansie beteken is daardie oog is die anker punt en die ander oog sal na die optiese fokus punt trek. sou die dominante oog toe gemaak word neem die oop oog dan eintlik dominansie oor.
Die dominante oog beteken nie dit is die beste oog wat sien betref nie, net hoe jou brein "gewire" is kan ek maar s?. en soos ek s? word daai wiring gou gebypass as jy die ander oog toe maak.
My vrou bv skiet linker en regter oog ewe goed. dis nogals iets om te sien en sy kan skiet.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Dominante oog
Blok
Ek is ook regs en skiet regs maar my linker oog is ook my dominante oog.
Dit het my nog nooit gepla nie.
Ek skiet nou net links en regs ewe lekker.(myself so aangeleer)

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Dominante oog
dit neuk as jy haelgeweer skiet hier sal jy jou regter oog moet toe hou of as jy met n skiet bril skiet moet jy klein stieker op die regter lens plak
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Dominante oog
Blok
Jy kan mos skiet. So if it aint broken, don't fix it
Jy kan mos skiet. So if it aint broken, don't fix it
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Dominante oog
Dokkie
Ja sal nou nie daarop komentaar lewer nie, al wat ek in gedagte gehad het is fine tuning.
Maar as n dokter nie n voorskrif gee nie dan moet n man weet daars rerig geen fout nie

Blok
Ja sal nou nie daarop komentaar lewer nie, al wat ek in gedagte gehad het is fine tuning.
Maar as n dokter nie n voorskrif gee nie dan moet n man weet daars rerig geen fout nie
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dominante oog
Blok
Mooi raad gekry maat, hou ma net daai linker oog toe as jy korrel.....no problem..
Mooi loop
Francois