Page 1 of 1
Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 8:10 am
by Hugov
Wil maar net "in check"
Loer al so rukkie rond op die forum en het dit baie geniet,sien uit daarna om nog verder te leer en deel te neem groetnis H
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 8:12 am
by Freek
Dag Hugo. Baie welkom hier.
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 11:16 am
by Jagtersdok
Baie welkom hier
Hoop jy geniet dit sommer baie
Neels
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 11:18 am
by Geno
Hugo,
Baie welkom, geniet dit!
Groete,
Eugene
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 5:05 pm
by james 303
Welkom en geniet
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 5:07 pm
by BLOK
Welkom by die tuiste van skiet gewere en jag
Blok
Re: Hello....
Posted: Thu May 26, 2011 6:41 pm
by Monrique (SJ)
BAIE WELKOM
Groetnis
Re: Hello....
Posted: Fri May 27, 2011 2:50 pm
by Pvdw
Welkom Hugo, die site gaan jou nog geld kos
Peet
Re: Hello....
Posted: Fri May 27, 2011 3:17 pm
by Louis102
Pvdw wrote:
.... Welkom Hugo, die site gaan jou nog geld kos .......
............. of spaar?
Re: Hello....
Posted: Fri May 27, 2011 5:09 pm
by Pvdw
Re: Hello....
Posted: Sat May 28, 2011 6:01 pm
by PITSMIT
dagse hugo
welkom en geniet dit hier
pitsmit
Re: Hello....
Posted: Sun May 29, 2011 4:50 pm
by Hugov
Baie dankie vir die vriendelike welkomings!!!!

Groetnis H
Re: Hello....
Posted: Sun May 29, 2011 7:47 pm
by douw
Baie welkom
Geniet dit, en lekker leer! Ek leer elke dag iets nuuts
Douw
Re: Hello....
Posted: Sun May 29, 2011 11:24 pm
by Francois Marais
Hugo
Welkom, hoop jy like....
Mooi loop
Francois
Re: Hello....
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:37 pm
by .::Alwyn-U::.
Baie welkom geniet dit hier!
Re: Hello....
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:49 pm
by theedge
Re: Hello....
Posted: Sat Jul 02, 2011 8:29 am
by Wiehan111
Hugo
Welkom hier en geniet dit baie
Re: Hello....
Posted: Sat Jul 02, 2011 9:44 am
by BLOUVALKIE
Hallo oom welkom hier.
Blouvalkie
Re: Hello....
Posted: Sun Jul 03, 2011 9:48 am
by Dewie
Halo Oom
Ek hoop oom geniet dit baie Hierso saam met ons
Dewie
Re: Hello....
Posted: Sun Jul 10, 2011 8:31 am
by james 303
Welkom en geniet