Page 1 of 1

Nuwe lisensie

Posted: Wed Sep 02, 2015 1:21 pm
by Jay Jay
Hi, hoop dit gaan goed.

Ek het nou net my lisensie vir my 308 gaan afhaal.
Het 22 Jan. 2015 aansoek ingedien.

Van nou af gaan ek julle baie pla en hulp vra.

Mooi bly

Re: Nuwe lisensie

Posted: Wed Sep 02, 2015 1:24 pm
by Johan308
Hi JJ

Geluk en geniet die .308

Re: Nuwe lisensie

Posted: Wed Sep 02, 2015 2:42 pm
by OupaZA
Baie geluk JJ...

Re: Nuwe lisensie

Posted: Wed Sep 02, 2015 3:13 pm
by DeonvTonder
Baie geluk Jay Jay. Jy het lank gewag vir hom.