Nuwe lid van die Boland
- NicoMostert
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Aug 28, 2015 12:35 pm
Nuwe lid van die Boland
Goeie dag My naam is Nico Mostert van die Paarl. Ek hou van jag en skiet vanaf kleins af.
Sako 75 300 win mag
Sako 85 22-250
Tikka t3 300 win mag
CZ 9mm po7 duty
Anchutz .22
Mauser 9mm duitse luger
Baretta A300 semi auto hael geweer
Sako trg 22 308 (wag vir lisensie)
Sako trg 42 338 lapua (wag vir lisensie)
Ruger .22(wag vir lisensie)
Sako 85 22-250
Tikka t3 300 win mag
CZ 9mm po7 duty
Anchutz .22
Mauser 9mm duitse luger
Baretta A300 semi auto hael geweer
Sako trg 22 308 (wag vir lisensie)
Sako trg 42 338 lapua (wag vir lisensie)
Ruger .22(wag vir lisensie)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Welkom Nico vertel ons n bietjie van jou arsenaal.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Nuwe lid van die Boland
Welkom Nico
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Welkom Nico.
Ken jy vir Joe Rocket? Ek vertrou hom niks nie. Ek dag hy het nou die dag een van jou roere hier probeer smous! Jy moet daai laaitie mooi "watch". Hy wil te veel weet oor hoeveel en watter skiet ysters jy het.
Geniet dit hier op Jaracal.
Groetnis,
Gawie.
Ken jy vir Joe Rocket? Ek vertrou hom niks nie. Ek dag hy het nou die dag een van jou roere hier probeer smous! Jy moet daai laaitie mooi "watch". Hy wil te veel weet oor hoeveel en watter skiet ysters jy het.
Geniet dit hier op Jaracal.
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Welkom, Nico. Smaak my jy is 'n Sako-man.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Hi Noco, Baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Hi Nico,
Die Paarl brigade raak al meer!!
Welkom op die forum!
Die Paarl brigade raak al meer!!
Welkom op die forum!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Welkom Nico
- NicoMostert
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Aug 28, 2015 12:35 pm
Re: Nuwe lid van die Boland
Baie dankie.
Sako 75 300 win mag
Sako 85 22-250
Tikka t3 300 win mag
CZ 9mm po7 duty
Anchutz .22
Mauser 9mm duitse luger
Baretta A300 semi auto hael geweer
Sako trg 22 308 (wag vir lisensie)
Sako trg 42 338 lapua (wag vir lisensie)
Ruger .22(wag vir lisensie)
Sako 85 22-250
Tikka t3 300 win mag
CZ 9mm po7 duty
Anchutz .22
Mauser 9mm duitse luger
Baretta A300 semi auto hael geweer
Sako trg 22 308 (wag vir lisensie)
Sako trg 42 338 lapua (wag vir lisensie)
Ruger .22(wag vir lisensie)