Hallo almal,
Verskoon my as ek dalk op verkeerde plek dit adverteer.
Ek en my gesin is opsoek na m jag geleentheid vir nog 1 keer die jaar.
Verkieslik in die wes of oos kaap noord kaap kan ook doen.
Ons bly in Worcester.
Ek werk in buiteland so my tyd is ook maar beperk by die huis.
Het gedink om die naweek van 25-27 Sept te gaan jag en dan die naweek van die 09-11 Okt sal ook werk vir ons.
Sal waardeur as enige iemand my kan help met enige voorstellings asb.
Soek jag geleentheid -nog 1keer die jaar Wes/OosNoord Kaap
- Wildejagter7705
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Aug 29, 2015 1:20 pm
Soek jag geleentheid -nog 1keer die jaar Wes/OosNoord Kaap
Its not about how you walk in the rain, it is about how you dance in the water instead.... 
- Wildejagter7705
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Aug 29, 2015 1:20 pm
Re: Soek jag geleentheid -nog 1keer die jaar Wes/OosNoord Ka
Enige jag plek tot einde van die jaar sal ook baie waardeur word asb.
Its not about how you walk in the rain, it is about how you dance in the water instead.... 