Page 1 of 1
Knaldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 1:05 pm
by nevvie
Middag
Ek verneem die vraag al baie gevra. Ek wil nou silencer op my 7x64 sit. Nog nie oor my hart gekry om my gewere te laat sny nie maar dis nou tyd.
Wat is die beste opsies en wie en waar kan mens dit in die wes kaap laat doen. Wil darrem weet ek nou een opsit dat die persoon wie dit doen sy storie ken.
Dankie
Nev
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 1:10 pm
by FHM
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 1:15 pm
by nevvie
Dankie sal gou loer daar
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 2:36 pm
by joe rocket
Nevvie moenie sukkel nie koop een van Henk se dempers. Hy is hier op die forum.
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 2:39 pm
by ruaanb
joe rocket wrote:Nevvie moenie sukkel nie koop een van Henk se dempers. Hy is hier op die forum.
Jip beter diens sal jy nie kry nie.
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 3:11 pm
by Omnia
Kan nie verkeerd gaan met Henkse produkte nie
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 4:44 pm
by nevvie
Sy naam onder henk. Of onder wat soek ek hom.
Dankie
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 4:56 pm
by joe rocket
Silent hunter
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:02 pm
by JohanvB
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:04 pm
by ruaanb
JohanvB wrote:
Se maar Mute lol
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:12 pm
by JohanvB
Ek sê niks....lees maar net..
Re: Kneldemper
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:58 pm
by PWV
JohanvB wrote:Ek sê niks....lees maar net..
Jy is slim. 'n Toe bek is 'n heel bek.

Re: Kneldemper
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:09 am
by Jake1
Iemand onlangse pryse van Henk?
Re: Kneldemper
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:20 am
by ruaanb
Ek het so 6-8 weke terug R1350 per demper betaal. Prys behoort nog dieselfde te wees. PM my jou nr dan stuur ek vir jou 'n videotjie of 2 van hoe dit werk. Beter diens sal jy in elk geval nie kry nie. Ek het 'n issue opgetel met die demper vir my 300wsm en Henk het dit 2 keer vervang sonder enige maar enige snaaksigheid.
Re: Kneldemper
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:48 am
by Chevvy SS
Die man wil weet waar hy die demper se draad kan laat sny!
Re: Kneldemper
Posted: Wed Aug 26, 2015 9:58 am
by ruaanb
Chevvy SS wrote:Die man wil weet waar hy die demper se draad kan laat sny!
Hy soek eintlik een man met wie hy kan werk vir demper en sny.....

Paar opsies vir hom deurgegee.
Re: Kneldemper
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:25 pm
by jean 7mm
N
Re: Kneldemper
Posted: Thu Aug 27, 2015 10:00 pm
by SNIPER
Hi Nev
Ek skiet profesioneel probleemdiere hier in Limpopo op vee en wildsplase.
Ek bly op Nylstroom en bemark die OVS Ultimate knaldempers Landswyd.
Die Ultimate is laas jaar op Jaracal as die stilste knaldemper aan gewys.
OVS ULTIMATE KNALDEMPER PRYSE.
.22 knaldempers.200mm lank.R750
38mm WHISPER. 250mm Lank . (40% recoil en klank)(kaliber .22 - 243) = R2000.
50mm Standaard.200m lank.(40% recoil en klank)(kaliber .22 - 30-06) = R2000
50mm OVS ULTIMATE (Knaldemper binne in Knaldemper) 250 mm Lank.(60% recoil en klank). (Kalibers .22 - 338Lapua)
=R3500-00.
Die 50mm Ultimate is n( Knaldemper binne in n Knaldemper )combastion kamer , muzzle break met 4 baffel sisteem en verminder recoil en klank met tot 60% op n 338WM gewaarborg!!
Al ons Knaldempers word van hoogstaande gehalte aluminium gemaak wat selfde hitte en druk kan hanteer as staal maar 40 % ligter is.
Baie goeie diens ,uitstekende produk is
wat mense na my toe laat terug kom vir hulle volgende geweer se Knaldemper.
Posgeld is R99 Postnet tot Postnet.
48 uur Aflewering van dag wat bestellings geplaas word.
Wat is jou nommer dan stuur ek jou n paar foto's en video's.
My Knaldempers is by alle Wildman Hunting&Outdoor takke beskikbaar.
Groete
Pierre de Beer
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
0724127062
Re: Knaldemper
Posted: Fri Aug 28, 2015 8:29 am
by nevvie
Dankie het pm gestuur