Hornady GMX
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Hornady GMX
Het iemand dalk ondervinding van beide die volgende twee koe?ls van Hornady vir jag doeleindes?
30 kal - 150gr Interbond vs 150gr GMX.
Die GMX is 'n monolitiese koe?l met plastiek punt en heelwat duurder as die Interbond, maar as hy werk...............
Meer inligting is hier:
http://www.chuckhawks.com/hornady_GMX_bullets.htm
maar ek wil graag hoor of iemand al praktiese ondervinding met hulle gehad het in die jagveld.
Groete

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hornady GMX
Madako,
Stefaans het hulle getoets,
Hier is sy verslag: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=7
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Hornady GMX
Hi makado
Ek verkies die Hornady interlock bo die interbond, geen ondervinding met GMX maar kan wel se die AMAX wat ook 'n ballistic tip is skiet baie lekker.
Groete
erx

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Erx
Vir watter aplikasie verkies jy die Iterlock bo die interbond?
Die interbond is premium konvensionele corebonded koeel waar die interlock net die locking ring het, breek baie maklik op en die weight retention is omtrent die helfde van die Interbond in die Jag situasie

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Madako
Die GMX is baie goeie opsie.
Ek dink nie dit gaan lank vat nie dan sal meeste jagters oor beweeg na die monolitiese opsies wat nie lood bevat nie.
Enige van die volgende opsies in my beskeie mening is goeie roep.
Barnes (Die hele reeks)
Nosler E-tip (Het die kort bowtail)
Hornady GMX ( Het die lang Bow tail)
GSC HV reeks (Word lokaal vevaardig)
En die keuses is in geen spesifieke volgorde nie, almal presteer uitmuntend op werk verrugting en doodmaak vermo

Hi Jagtersdok
Ek moes een ding by se, Interlocks werk uitstekend op 'n kop of nek skoot, het persoonlik nog nie 'n lyfskoot met hulle probeer nie.
Kry mens 'n boatail in die interbonds?
Groete
erx
Ek moes een ding by se, Interlocks werk uitstekend op 'n kop of nek skoot, het persoonlik nog nie 'n lyfskoot met hulle probeer nie.
Kry mens 'n boatail in die interbonds?
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Erx jy Die meeste intebonds is boatail, baie selde wat jy flat base Interbond sal kry.
Ek sal jou nie aanraai om Intrelocks in die blad in te jaag met bietjie ho?r spoed nie, honde gaan baie vleis kry en dalk lood vergiftiging.
Op lae spoed 2400ft/sec hou hy darem sy gewig redelik.
Ek het met 270 1 rooibok ooi op die blad gestamp met Interlock op 100meter, dit het gelyk of handgranaat in haar lyf ontplof het
Ek sal jou nie aanraai om Intrelocks in die blad in te jaag met bietjie ho?r spoed nie, honde gaan baie vleis kry en dalk lood vergiftiging.
Op lae spoed 2400ft/sec hou hy darem sy gewig redelik.
Ek het met 270 1 rooibok ooi op die blad gestamp met Interlock op 100meter, dit het gelyk of handgranaat in haar lyf ontplof het
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Hornady GMX
Jagtersdok, ek sal jou glo op daai rooibok se blad.
My profile foto was een van hulle op 'n blesbok.
Groete
erx
My profile foto was een van hulle op 'n blesbok.
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Ludwig
Ja ek glo ook die GMX mors minder vleis as die Interbond weer. want daar is tog bietjie lood wat weg spat.
Ek het ook beluit om die monolitiese rigting te gaan as ek al my Interbonds en Accubonds uit geskiet het, maar volgens my is daar net daai 2 keuses as jy konvensionele koeels gaan skiet.
Ek sal dan weer kyk waarvan my roere hou, die GMX of die E-tip of die Barnes Tipped TSX
Ja ek glo ook die GMX mors minder vleis as die Interbond weer. want daar is tog bietjie lood wat weg spat.
Ek het ook beluit om die monolitiese rigting te gaan as ek al my Interbonds en Accubonds uit geskiet het, maar volgens my is daar net daai 2 keuses as jy konvensionele koeels gaan skiet.
Ek sal dan weer kyk waarvan my roere hou, die GMX of die E-tip of die Barnes Tipped TSX
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Hornady GMX
Dankie manne!
Die Interbonds het my en my gewere lank baie goed gedien, maar ek begin ook al hoe meer kyk na monolitiese koe?ls. Na hierdie jagseisoen sal omtrent al die interbonds (150 - 180 gr) op wees en dan sal ek met die GMX en TSX's begin lading soek.
Ek wonder of daar 'n groot verskil gaan wees tussen die sweetspot van die Interbond na die GMX? Sal seker wees met verskillende BC's. Met dieselfde gewig is die GMX mos langer. Is hy beskikbaar in daai Quickload program? Siende dat dit relatief nuwe koe?ls is.
Groete
Die Interbonds het my en my gewere lank baie goed gedien, maar ek begin ook al hoe meer kyk na monolitiese koe?ls. Na hierdie jagseisoen sal omtrent al die interbonds (150 - 180 gr) op wees en dan sal ek met die GMX en TSX's begin lading soek.
Ek wonder of daar 'n groot verskil gaan wees tussen die sweetspot van die Interbond na die GMX? Sal seker wees met verskillende BC's. Met dieselfde gewig is die GMX mos langer. Is hy beskikbaar in daai Quickload program? Siende dat dit relatief nuwe koe?ls is.
Groete
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Madako
Die GMX is op quickload
Die GMX is op quickload
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
300Winmag
Re: Hornady GMX
Hornady adverteer die BC as die selfde met die selfde gewigte (SST, Interbond en GMX) so wat hulle in hulle advertensiemadako wrote: Ek wonder of daar 'n groot verskil gaan wees tussen die sweetspot van die Interbond na die GMX? Sal seker wees met verskillende BC's. Met dieselfde gewig is die GMX mos langer. Is hy beskikbaar in daai Quickload program? Siende dat dit relatief nuwe koe?ls is.
Groete
se is jy doen jou load development met SST en dan kan jy oor gaan na enige een van die ander 2.
Mens moet net dan bevestig dat hulle wel die selfde skiet. (Net jammer hulle maak nie 180gr .308 GMX nie.)
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
300Win
Dink jy nie 165gr is genoeg koeel uit 308 se loop nie?
Ek dink dis meer as genoeg koeel met die extra spoed wat jy uit daai 165gr mono kry is die slaankrag maar net dieselfde as 180gr en jy kan enige iets tot Eland se kind stamp met daai.
Neels
Dink jy nie 165gr is genoeg koeel uit 308 se loop nie?
Ek dink dis meer as genoeg koeel met die extra spoed wat jy uit daai 165gr mono kry is die slaankrag maar net dieselfde as 180gr en jy kan enige iets tot Eland se kind stamp met daai.
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Jy is heeltemal reg Ludwig

O nee, dit het nie vir my oor die gewig gegaan nie - dis net die 150gr en 165gr wat ek wel al in my geweer geskiet het, lekker bont was. (Gekoopte Federals) Hy het beter geraak met die swaarder koeels. As die GMX net so lank soos die gewone 180gr is sal ek hulle verseker probeer. Ek sal enige tyd eerder die ligter punt skiet as ek voldoendeJagtersdok wrote: 300Win
Dink jy nie 165gr is genoeg koeel uit 308 se loop nie?
Ek dink dis meer as genoeg koeel met die extra spoed wat jy uit daai 165gr mono kry is die slaankrag maar net dieselfde as 180gr en jy kan enige iets tot Eland se kind stamp met daai.
Neels
akkuraatheid kry - meer spoed = beter trajek asook bykomende penetrasie. Nee wat die bokkie gaan nie weet ek was 15gr short op die koeel nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hornady GMX
Gee daai 165gr GMX 'n try, ek dink hy gaan loop soos stroop in jou 300
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Hornady GMX
Ludwig
So jy reken met die 308 (1:12) moet mens maar liewer bly by die 150gr GMX'e? Die 165 Interbonds het soos stroop geloop in myne!
Sal maar albei probeer en kyk.
Ai - dis lekker om 'n herlaaier te wees! Weer iets om na uit te sien!
Groete
So jy reken met die 308 (1:12) moet mens maar liewer bly by die 150gr GMX'e? Die 165 Interbonds het soos stroop geloop in myne!
Sal maar albei probeer en kyk.
Ai - dis lekker om 'n herlaaier te wees! Weer iets om na uit te sien!
Groete
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
300Winmag
Re: Hornady GMX
Hulle is lankLudwig wrote: Madako, nee, ek kan jou nie 'n besliste antwoord gee nie. Die GMX'e is net baie lank vir hulle gewig, soos met meeste monolitiese koeels. Die 165gr gaan baie naby aan 'n 200gr konvensionele lood koeel se lengte wees, en lengte is tog die bepalende faktor vir loop twist. So my logika s? vir my, as jou geweer nie 200gr loodkern koeels mooi kan stabiliseer nie, gaan hy sukkel met die 165gr GMX'e ook.
want ek kry hulle so 4 deur een gat (wel net op 50 meter maar dit lyk baie mooi)
En iets anders - die outjies is mooi - sal more aand laai - skiet eers more boog komp (nie so goed soos Gerhard nie maar ok genoeg om dit lekker te maak). Hulle gaan die 300 se dop se lyne nog mooier maak.
-
300Winmag
Re: Hornady GMX
Toe skiet ek amper 3 op 100 meter deur die selfde gat - al die ladings wat ek probeer het,
het kleiner as 'n duim geskiet, met die vinnigste een die beste. Sal nou maar
'n bokkie moet gaan soek.