Biltongjag Opname

Post Reply
HannesvB
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm

Biltongjag Opname

Post by HannesvB »

Goeie dag aan almal.

Vir die wat nog nie die topic gevolg het nie verskaf ek graag die inligting oor ons opname. Ek werk saam met Prof. Melville Saayman van die NWU Potchefstroomkampus, die stigter van TREES en 'n boffen as dit kom by jag en toerisme in Suid-Afrika. Ons is besig met 'n opname met die oog op biltongjag in Suid-Afrika. Ons probeer vasstel waarheen die toekoms van jag in ons land opad is, hoe die pryse gaan styg en wat jy bereid is om te betaal om net 'n paar onderwerpe te noem. Ek gaan die link hier aanheg waarop jy kan click, die opname kan aanlyn voltooi en ge-post word, maar as jy sukkel om die opname te submit kan jy hom print, scan en vir my e-mail. As jy enige vrae het kan jy my gerus kontak of Whatsapp. As jy voorstelle het vir toekomstige opnames of ook betrokke wil raak met soortgelyke opnames kan jy na Facebook gaan en die TREES page volg. Onthou om jou voorstelle te post op die page. Daar is 'n span wat die voorstelle nagaan en opneem... so wie weet dalk is jou idee die begin van iets groot.

my e-mail is: vanbiljonhansie@gmail.com
kontak nr. 083 391 9842.
link; http://goo.gl/forms/rNve98kraX

As jy die opname voltooi en submit het vra ek dat julle asb. vir my 'n mooi jag foto e-mail of Whatsapp waar jy saam met vriende of familie verskyn op die foto.

Baie dankie vir almal se samewerking ek waardeer dit opreg.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Gawie(13mm) »

Dit was nou maklik.
Sterkte met die opname.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by TOKELOS »

Myne ook gedoen
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Biltongjag Opname

Post by win270 »

Afgehandel.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Mellies »

Daarsy! Done!

Met n vleisie...
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Hennie Dreyer »

Gedoen! Moet se: Dit was vir my 'n opname wat lekker was om aan deel te neem en interessant
Hennie
.308 CZ 550 Lux
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Biltongjag Opname

Post by DriesdlR »

Done!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Swys14 »

done + dusted
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Gideon S »

Gedoen, en sien uit na die uitkoms
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Louis Kriel »

Gedoen!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by wlm »

Sulke navorsing kan net tot jagters se voordeel wees.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by JacquesT (Stompe) »

Gedoen. Hannes sal jy asb die bevindings met ons kom deel sodra die studie afgehandel is.

Groete
Sako308
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:18 pm

Re: Biltongjag Opname

Post by Sako308 »

Opname is gesluit! Webblad reken dat dit nie meer beskibaar vir gebruikers is nie.
Post Reply