Page 1 of 1
Hi eks nuut
Posted: Thu Aug 20, 2015 10:32 am
by OlLA
hi almal eks nuut ek woon op die plotte buitekant kuruman in die noord kaap en is bevriend met Jaco Goosen,Hein Hough en velle meer werk in die dag op kumba my en na ure probeer ons die jakkalse onder beheer hou dis maar mooilik jong
Re: Hi eks nuut
Posted: Thu Aug 20, 2015 11:05 am
by PWV
Welkom, OlLA. Snaakse naam hierdie? Dalk Portugees?
Re: Hi eks nuut
Posted: Thu Aug 20, 2015 1:09 pm
by FHM
Wekom by ons ou maat.
Self grootgeword in daai wereld, my eersty vry was by die Oog in Kuruman in '80.
Sien uit na jou deelname.
Re: Hi eks nuut
Posted: Thu Aug 20, 2015 2:31 pm
by jamalley
Welkom