Hoe lank nog?
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Hoe lank nog?
Weet iemand hoe lank moet my aansoek by criminal records le? Hy is nou al va. 22julie daar. Is daar nerens waar mens kan complain of n plan kan maak nie? Ek het 12 april al aansoek gedoen...
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Hoe lank nog?
Watse aansoek?
Jy kan maar nog geduldig wag.
Jy kan maar nog geduldig wag.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Hoe lank nog?
Skerpskutter, waar woon jy? Het vandag my kaartjie gekry vir my .22. Was al die 15/07/2015 goedgekeur.
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Re: Hoe lank nog?
Dit is vir n 222, amper n maand by criminal records? Die fokkers is mal.
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Re: Hoe lank nog?
Ek is in tzaneen. Hoe lank het jy gewag bakkies?
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Hoe lank nog?
Ek dink so tussen 4 en 5 maande. Glo probleem met printer in Bisho. Search bietjie hier op die forum. Dink daar is ander probleem in julle area.
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Hoe lank nog?
Ek het my aansoeke vir my 300 en 375 in Desember 2013 ingehandig. 'n Week of wat daarna het ek 'n sms ontvang dat hulle besig is om my aansoek te prossesseer. Om 'n lang storie kort te maak het ek in September 2014 die jagtersvereneging gekontak om te hoor met wie ek kan praat of wat ek kan doen want ek het nog niks van my lisensies gehoor nie. Na ek met die mense by die jagtersvereneging gepraat het, het die polisie my 'n dag later gekontak en vir my gese my lesensies is reg om afgehaal te word. Toe ek my lisensies kry, sien ek dat die lesensies al in die begin van Feb goedgekeur is en al van middel Feb by die polisie kantoor le en nie een van hulle het my iets laatweet nie. So my raad is... bel die jagtersvereneging en praat met hulle, want lyk my mens moet ordentlik vuur maak onder hierdie mense se gatte!!!!!!!
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Re: Hoe lank nog?
Dankie sal dit probeer
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Hoe lank nog?
Skakel die CFR by +27 (12) 3536111 om te hoor hoe ver is jou aansoek. Beste tyd is maar laataand.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Re: Hoe lank nog?
Goed gekeur!!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hoe lank nog?
mooi nou kan dit nog enige iets van 4 na 8 weke vat voor jy jou kaartjie kry....maak maar jou DFO mal hieroor.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Hoe lank nog?
Lekker man, geniet hom! Soos hierbo gesê, so 4weke + vir jou kaartjie.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP

