Skull Mount
Posted: Tue Aug 18, 2015 1:50 pm
Hallo Julle,
Ek het my roobok kop gehou en nou wil ek self die skedel montering doen.
Ek het nou mooi gaan oplees oor die kook en dan sout laat le en al die mooi dinge,
maar, die horings begin nou so half afdop as ek dit so kan stel, die ondersde helfde van die horings lyk of dit verbrokkel?
Wat kan dit wees? Moet ek hom nie in die son laat le en droog word nie of wat maak ek verkeerd?
Dankie