Goeie naand mense. Ek kan nou n baie mooi .22 lever action koop vir baie goed koop. Ek het wel kla n .22 op my naam. Wat is die kans laat ek nog ene op my naam kan kry en wie sal my kan help met so tipe motivering. Ek is toegewyde jagter.
Groete Gerhard.
.22 Motivering.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: .22 Motivering.
Behoort nie 'n probleem te wees nie. Het jy toegewyde sportskut status ook?
Motiveer dat wanneer jy deelneem aan SAJagters randslag tabelle dat die "lever" aksie jou byvoorbeeld die voordeel gee dat jy nie die geweer uit jou skouer hoef te haal as jy oorhaal nie, dus kan jy jou oog makliker op die teiken hou of jy kan vinniger opvolg skote skiet ens.
Sterkte

- Gerhards
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm
Re: .22 Motivering.
Nee Penkop. Net toegewyd jagter.