Page 1 of 1
Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:15 pm
by Jacques van Eeden
Wie kan vir my skroefdraad sny in die kaap wat nie maande gaan vat nie.
Dankie
Jacques
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:40 pm
by ruaanb
Sterkte met die een wat veral prys ook aanbetref
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:40 pm
by ruaanb
Ek pm vir jou n paar manne se besonderhede en dan moet jy maar hoor by hulle
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:42 pm
by Jacques van Eeden
Ek weet ek is amper R1900 gekwoteer by 'n groot wapen winkel.
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Fri Aug 14, 2015 6:01 am
by ANDRIES
Oom Ben Strydom by Strydom Armiture Rewinders op Worcester.
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Fri Aug 14, 2015 8:30 am
by henning
Suburban guns, Wynberg. Wag net een dag, R600
Groete
Henning
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Fri Aug 14, 2015 12:11 pm
by Flip Groenewald
Jacques222 as jy wil hier is n man op Swellendam wat dit vir jou in n uur tot 2 kan doen vir goedkoop hy het my R400 gevra, of R800 met n keppie wat ook daar opskroef
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Fri Aug 14, 2015 12:11 pm
by Flip Groenewald
hangaf van dikte van loop
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Sat Aug 15, 2015 6:31 am
by Jacko
Geoffrey by Wildman. So R1000.
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Sat Aug 15, 2015 3:22 pm
by Hein M.
Erwee Basson (Vredendal) R800. Het 4 gewere van my gedoen - en KD ook gemaak.
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Sat Aug 15, 2015 3:50 pm
by wlm
Hein M. wrote:Erwee Basson (Vredendal) R800. Het 4 gewere van my gedoen - en KD ook gemaak.
Ek stem met Hein saam. Sy werk is puik en dis nog lekker om by die man te kom ook.
Re: Skroefdraad sny in die kaap.
Posted: Sat Aug 15, 2015 7:09 pm
by Jacques van Eeden
Baie dankie vir die name. Ek sal opvolg.