Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Hi Almal,
Ek is op soek na 'n verkyker wat nie meer as R2500 gan kos nie. Ek ken glad nie verkyker nie, sien mens kry paar Nikons en bushnelss in daai prys klas. Het geding max 10x vergrooting...
Wat stel julle voor en waar kan mens dit kry?
Groete,
Petrie

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Gaan gesels eers met die kundiges by plekke soos Safari & Outdoor (of bel hulle). Soek dan die beste 2de handse een wat jy van daardie maak in die hande kan kry. Ek het o.a. by Cash Crusaders goeie 2de handse verkykers gesien. Ongelukkig sal jy by die soort van plekke geen waarborg kry nie.
As jy 'n verkyker goed oppas, hou dit jou lewe lank. Koop dus die beste moontlike een wat jy kan bekostig.
As jy 'n verkyker goed oppas, hou dit jou lewe lank. Koop dus die beste moontlike een wat jy kan bekostig.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Die Nikons is goeie waarde vir geld. Kyk na die Monarch reeks. 10x vergroting is ok, maar kyk waarvoor jy dit gebruik. 8x gee soms beter beeld, jy sien dieselfde prentjie dan net beter as 10x.
Gaan toets en kyk watter een pas jou die beste.
Gaan toets en kyk watter een pas jou die beste.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Hawke is baie goeie waarde vir geld.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Hi
Dankie vir die raad. Sal defnetief dan draai maak by S&O om te gan kyk. Ek gan die verkyker gebryk so no en dan as ek gan jag (nie te groot wees nie), voel kyk as ek by dam visvang en saamvat op vakansie om na "dolfyne" te kyk by die see....
8x, 10, vergrooting sal ek gan kyk wat gee goeie beeld...
Waarnaders as S&O hou verkykers an en visrkulinde reekse om met mekaar te vergelyk?

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek is baie gelukkig met my Nikon. Vir sy prys is dit goeie waarde vir geld
Maak 'n verskil
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek het 'n Leupold BX-1 Mckenzie 8x40. Hulle retail vir so tussen 2000 en 2500. Ek is baie tevrede met hom. Lekker helder en nie te groot.
Kry net vir jou een van daardie harnas bande vir hulle. Dit maak 'n groot verskil in dra gemak.
Kry net vir jou een van daardie harnas bande vir hulle. Dit maak 'n groot verskil in dra gemak.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek hou ook van "DDolfyne" kyk by die see 
Bushnell het goeie vêrkykers vir redelike pryse. Ek het wel met my Bushnell die beste pryse gekry by die plaaslike webwinkel http://www.cybertrek.co.za .
As jy 'n natuurlike bewetjie op jou het dan werk die 8x gewoonlik beter as 'n 10x vergroting.

Jannie Welman
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek kan met eerlikheid die HAWKE ENDURANCE 8x42 aanbeveel. EK dink hy was R2100.
Ek moes destyds kies tussen Nikons, Bushnells en die een. Hy het uitgestaan en sy waarborg is puik. Dis 'n baie goeie produk en dis 'n lekker "solid" verkyker.
Jy sal nie 'n fout begaan nie.
Hier's 'n link.
http://www.hawkeoptics.com/endurance-8x ... green.html

CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Gaan kyk bietjie deur Redfield. Is produk van leupold en hul kyk baie mooi. Ek het 10x42 Redfield en as ek met ander man se vortex 10x42 langs mekaar vergelyk, kan my of sy oog geen verskil sien in die 2 nie. Redfield is baie helder en ook nie baie groot of swaar nie. En as jy by die regte handelaar koop sal hy sekerlik in daai prys klas val wat jy wil betaal.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek het n minox 10X42, R2400 Baie tevrede
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
+1Giepie wrote:Die Nikons is goeie waarde vir geld. Kyk na die Monarch reeks. 10x vergroting is ok, maar kyk waarvoor jy dit gebruik. 8x gee soms beter beeld, jy sien dieselfde prentjie dan net beter as 10x.
Gaan toets en kyk watter een pas jou die beste.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Hi,
Ek het toe vir my 'n nikon gekoop, goeie prys gekry by S&O
Ek het toe vir my 'n nikon gekoop, goeie prys gekry by S&O
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Petrie, watter Nikon het jy toe gekoop? Die Aculon?
Ek is in dieselfde bootjie as jy.
Mooi dag,
CCC
Ek is in dieselfde bootjie as jy.
Mooi dag,
CCC
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Ek het laasjaar by die S&O DGS 'n bushnell trophy XTP gewen en dit is baie helder en dit is tans onder 2k
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Throphy of Powerview Alec?
Op S&O is die Powerview R1,950 en die Throphy is R3,550.
Ek dog eers roof prism is die beste want dit is 'n nuwe ontwerp, maar lees nou op 'n debat oor porro vs roof dat hul sê 'n porro is gewoonlik so goed of beter as 'n soortgelyke roof. ( http://www.opticstalk.com/porro-vs-roof ... 10574.html ).
Ek gaan dit heel moontlik net twee of drie keer per jaar gebruik, en vroulief mik vir hier by R1,500 begroting, alhoewel ek dalk bietjie kan onderhandel.
Ek weet Weg-tydskrif het destyds na vêrkykers gekyk en gesê die Bushnell Powerview is hul aanbeveling. Ek glo die Nikon Aculon sal ook nie te sleg wees.
Op S&O is die Powerview R1,950 en die Throphy is R3,550.
Ek dog eers roof prism is die beste want dit is 'n nuwe ontwerp, maar lees nou op 'n debat oor porro vs roof dat hul sê 'n porro is gewoonlik so goed of beter as 'n soortgelyke roof. ( http://www.opticstalk.com/porro-vs-roof ... 10574.html ).
Ek gaan dit heel moontlik net twee of drie keer per jaar gebruik, en vroulief mik vir hier by R1,500 begroting, alhoewel ek dalk bietjie kan onderhandel.
Ek weet Weg-tydskrif het destyds na vêrkykers gekyk en gesê die Bushnell Powerview is hul aanbeveling. Ek glo die Nikon Aculon sal ook nie te sleg wees.
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Dis beslis trophy. Sal vanaand gaan kyk en seker maak watter model dit is.
Ok ek het gaan kyk en ek het die Trophy XLT fully multicoated.
Ok ek het gaan kyk en ek het die Trophy XLT fully multicoated.
Last edited by alecjohnson on Fri Oct 16, 2015 7:09 pm, edited 1 time in total.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Jy kan gewoonlik 'n ordentlike porro eenheid kry vir baie minder as 'n "roof" prisma. Vir "roof" prisma om goed te wees moet dit ten volle multi lens bedekkings hê met goeie glas en goeie fase korreksie hê tussen die twee buise. Anders kyk die een oog beter as die ander een omdat die beeld uit fase is met mekaar.
Jannie Welman
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Verkyker - Beste waarde vir geld - R2500 max
Hi,Rysmier wrote:Petrie, watter Nikon het jy toe gekoop? Die Aculon?
Ek is in dieselfde bootjie as jy.
Mooi dag,
CCC
Ek het die Prostaff 10x50 gekry by S&O, was op special gewees. Ek is baie gelukig met hom.
Groete,
Petrie