S355

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Jakkie
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Mon Nov 10, 2014 8:30 am

S355

Post by Jakkie »

Goeiedag manne.

Ek en n vriend van my is hard opsoek na s355 so twee blikke. Verkieslik dieselfde lot.

Weet enige van julle dalk waar ons kan kry wat ons nie n tenk petrol hoef uit te ry nie. Ons is in Centurion pretoria omgewing.

Groete

Jacques
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: S355

Post by PWV »

Jou beste opsie is om "gun-shops" in jou omgewing te skakel.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: S355

Post by heywillie »

Het gister by Safari gekry
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply