Page 1 of 1
jj front rest
Posted: Mon Aug 10, 2015 8:46 pm
by Beretta
Naand manne wat dink julle van hierdie rest vir benchrest skiet jj rest
Re: jj front rest
Posted: Mon Aug 10, 2015 8:51 pm
by Fanta300
Is daar 'n foto iewers?
Re: jj front rest
Posted: Mon Aug 10, 2015 8:55 pm
by Fanta300
http://bulletin.accurateshooter.com/wp- ... hbig03.jpg
Foto gekry, lyk baie goed maar seker ook maar duur teen die rand dollar koers
Re: jj front rest
Posted: Tue Aug 11, 2015 9:57 am
by Capt. Yoda
Beste rest wat jy sal kry maar jy gaan nie een hier somer optel nie. Om hom van die US af in te bring gaan jou seker nou so 12-14k kos. EK het een wat ek nie somer sal verkoop nie maar ek het n pel wat moontlik seine wil verkoop. EK sal bq by hom hoor watse prys hy aan dink
As jy van n joystick tiepe rest hou kan jy ook na farley rests kyk maar hulle is ook in die selfde prysklas.Die "Sinclair" competition rest werk op basies dieselfde manier vir bq goedkoper maar hy is nie heeltemal n JJ nie.
JJ
http://bulletin.accurateshooter.com/wp-content/uploads/2010/12/lohbig04.jpg
Sinclair
http://www.targetshooter.co.uk/wp-content/uploads/2014/01/Sinclair-Rest-Jan-2014-Header.jpg
Farley
http://accurateshooter.net/Blog/farleyraton01.jpg
Seb Neo (ook baie goed en duur)
http://accurateshooter.net/Blog/neorest01.jpg
Bald Eagle (nie heeltemal in die selfde klas as die JJ, Seb en Farley nie)
http://brtshooterssupply.com.au/storage/27728/$$$Bald%20Eagle%20Rest%20Cast%20Iron$0.jpg
Re: jj front rest
Posted: Tue Aug 11, 2015 9:23 pm
by Beretta
Capt dankie wat is die prys wat jy dink hy sal vra net so terloops ek het een gekry nog splinter nuut in die boks kan nie wag om hom te try nie. Met my Theoben
Re: jj front rest
Posted: Wed Aug 12, 2015 8:15 am
by Capt. Yoda
Beretta se my bq wa het jy hom gekry? As dit Andrew sin is is die rest nog nat nuut en is dit die rest wat ek van gepraat het, hy koop so alles net om dit te bere en da na te kyk.EK dink daai rest is een keer gebruik vir 15min en dit is toe ek hom gebruik het.
Re: jj front rest
Posted: Wed Aug 12, 2015 8:23 am
by VdWalt
Hierdie goed laat my kussing sloop vol rys laat lyk soos ..... wel 'n sloop
vol rys!
Re: jj front rest
Posted: Wed Aug 12, 2015 8:09 pm
by Beretta
Ja dit was syne gewees

wat dink jy van hom gaan hom mire toets soek nou net n goeie back rest kan nie wag nie
Re: jj front rest
Posted: Wed Aug 12, 2015 8:28 pm
by Pvdw
Blikskottel maar die is 'n netjiese klompie ruste hierbo.
Beretta geniet hom!!
Re: jj front rest
Posted: Thu Aug 13, 2015 6:49 am
by Capt. Yoda
Beretta wrote:Ja dit was syne gewees

wat dink jy van hom gaan hom mire toets soek nou net n goeie back rest kan nie wag nie
Nee wat jy kan rustig wees, ek ken vir ou ED al jare en sy goed word bitter netjies op gepas.Soos ek se hy koop goed net om da na te kyk, hoor by Geno of hulle nie nog van daai leer backrests het nie
Re: jj front rest
Posted: Thu Aug 13, 2015 7:29 am
by Beretta
Ja die rest is spotless in n plastiek krat met spons gaan probeer bench skiet
Re: jj front rest
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:36 am
by Geno
Ons het weer 'n klompie rests bestel. Hulle is oppad.
Re: jj front rest
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:49 am
by Beretta
Dankie Geno ek soek 2 asb een vir my en een vir n ou by die club moet hulle dit eers maak. Kry jy arm rests ook
Re: jj front rest
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:15 am
by Geno
Ja, hulle maak dit nou. Ons kry arm rests ook.