Page 1 of 1

.30-06 Doppe beskikbaar

Posted: Thu Aug 06, 2015 9:21 pm
by Kubus
Naand jagpelle,
Ek begin ook maar herlaai, en het die volgende 30.06 doppe vir iemand:
Norma - so 45
Winchester - so 35
Federal- so 35
Uit n boedel gekry, en hulle lyk nog goed.
Miskien kan iemand dit gebruik om sy voorraad aan te vul'
Iemand dalk hier naby Kirkwood. Oos Kaap.
Verniet/For free/Mahala
Posgeld vir wie dit ook al wil he.
PM my voor ek dit weggooi.

Re: .30-06 Doppe beskikbaar

Posted: Thu Aug 06, 2015 9:23 pm
by tripodmvr
Dink aan my met die Normas asb

Re: .30-06 Doppe beskikbaar

Posted: Fri Aug 07, 2015 6:08 am
by Daneel
Kubus ek sal die ander by jou vat.
Dankie.
Pm inbound

Re: .30-06 Doppe beskikbaar

Posted: Fri Aug 07, 2015 3:53 pm
by Kubus
Tripod, stuur my jou besonderhede per sms of whatts app en die Normas is joune.
Daneel, dieselfde met jou vir die res van die doppe, ek sien jy is naby, ons kan iets reel vir aflewering.
My selnommer 0845151291
Reino Gerber

Re: .30-06 Doppe beskikbaar

Posted: Fri Aug 07, 2015 5:41 pm
by tripodmvr
Kubus wrote:Tripod, stuur my jou besonderhede per sms of whatts app en die Normas is joune.
Daneel, dieselfde met jou vir die res van die doppe, ek sien jy is naby, ons kan iets reel vir aflewering.
My selnommer 0845151291
Reino Gerber
Baie dankie.

M van Rooyen
Posbus 25212
Unitaspark
1942

Koste vir geregistreerde pos is so R30. Stuur my jou bankbesonderhede en die werklike koste en ek betaal dit oor.

Marius