Watter dier se mis is hierdie?
Posted: Wed Aug 05, 2015 9:48 pm
Naand Almal.
Kan julle my dalk help. Ek het vroeër hierdie jaar gaan jag en terwyl ek in die veld gestap het het ek baie mis gesien en gewonder watter dier se mis dit mag wees. Hier is die foto wat ek daarvan geneem het, kan julle my dalk sê asb?
Groete