Page 1 of 1

Gemsbok/Blouwildebees

Posted: Wed Aug 05, 2015 10:33 am
by FransP1
Goeie Dag

Graag wil ek verneem van jaggeleenthede naby Bloemfontein waar ek 'n gemsbok/blouwildebees kan jag/ indien iemand kan help?
dankie

Re: Gemsbok/Blouwildebees

Posted: Wed Aug 05, 2015 11:16 am
by Boesman10
Ek kan jou so 5 ure Suid van Bloemfontein help met altwee so as jy bietjie wil ry dan PM my

Re: Gemsbok/Blouwildebees

Posted: Wed Aug 05, 2015 12:24 pm
by TOKELOS
Bel Pieter van Trompsburg.
083 275 4323

Akkomodasie R250 p.p p. n Self sorg
Geen ander koste
Swartwildebees R1800
Springbok R350
Gemse R3500

Mag dalk al klaar geskiet het.