Page 1 of 1

Ifafi Hartebeespoort Dam

Posted: Wed Aug 05, 2015 9:21 am
by Rooster1089
Hallo,

Wie het al hier vis gevang en het dalk vir my so paar tips?
Ons gaan die lang naweek wat kom daar kamp.

Baie Dankie

Re: Ifafi Hartebeespoort Dam

Posted: Wed Aug 05, 2015 9:35 am
by Lourens Potgieter
Sluit aan op www.papgooianonymous.co.za, jy sal gou hulp kry daar. Heelwat Pretoria hengelaars daar.