Page 1 of 1
260 AI en KD, waar?
Posted: Tue Aug 04, 2015 9:37 am
by hierswolf
Waar op die wesrand of in Johannesburg kan ek 'n goeie persoon kry om 'n 260 te AI en om 'n KD op te sit?
Re: 260 AI en KD, waar?
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:00 pm
by lalvisser2
Ek het in Kroonstad by Paul Notnagel reggekom en is tevrede.
Lal Visser
Re: 260 AI en KD, waar?
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:24 pm
by Hartskoot Hennie
Izak Hattingh van Trueworx in Bloemfontein.
Re: 260 AI en KD, waar?
Posted: Mon Aug 15, 2016 7:23 pm
by F.L.A.S.H
Hartskoot Hennie wrote:Izak Hattingh van Trueworx in Bloemfontein.
X2
Re: 260 AI en KD, waar?
Posted: Mon Aug 15, 2016 11:09 pm
by Cobus(Cobb)
Wesrand....Chrisjan is jou man...stuur my n whatsapp more dan fwd ek jou sy nr
0827893581