Page 1 of 1
Goeiedag
Posted: Thu Jul 30, 2015 12:48 pm
by henk.spioenkop
Baie dankie vir die verwelkoming. Julle het 'n uitstekende webblad.
Re: Goeiedag
Posted: Fri Jul 31, 2015 4:16 pm
by jamalley
Welkom Henk, vertel bietjie meer van jou roere en jagplekke
Re: Goeiedag
Posted: Fri Jul 31, 2015 5:57 pm
by Boesman10
Dagse Henk en welkom op die forum. waar in die land is jy?
Re: Goeiedag
Posted: Fri Jul 31, 2015 8:03 pm
by Jacquesb
Welkom Henk
Geniet die geselskap hier.
Re: Goeiedag
Posted: Sun Aug 02, 2015 7:20 pm
by Jay Jay
Hi, baie welkom Henk