Page 1 of 1

Vlakvark om te skiet

Posted: Fri May 20, 2011 12:28 pm
by Pvdw
Hi manne, ons het lekker by Freek gekuier so week terug maar daar is nie otte op daai plaas nie >:( >:( >:( ;) Ek is op soek na 'n plek waat ek vlakvarke binne so 150-180km vanaf Pretoria kan jag. Dit maak nie saak as dit voorsit by lande is of so nie. Ek wil net graag my seuns elk 'n vark laat skiet voor die winter om is. Sal dit ook graag terug wil bring, so papiere moet ook reg wees. As dit lekker naby Pretoria is en dit word toegelaat ry ek sommer vir die dag deur.

Laat weet asb. as julle van so plek weet, sal dit wardeer.

Peet