Die plumber kom by 'n huis in Danville aan een Saterdagmiddag. Hy is
gebel om 'n ou geyser wat lek te kom regmaak. Hy staan buite in die
straat voor die hekkie. Daar's 'n m*@+$e rottweiler wat lui in die son
slaap. Die plumber sien vir Kallie wat uit die huis uitloop in sy crocs
en sy PT broek.
"Byt jou hond, meneer?" vra die plumber.
Kallie antwoord hom terug: "Nee my ou, my hond is flippen rustig. Hy het
nog nooit iemand gebyt nie."
Die man maak die hekkie oop. Sy linkervoet is skaars in die jaart toe
bevlieg die rottweiler hom. Dis net bloed, k#* en hare. Die ou kry dit
weldra reg om hom los te ruk en oor die vibacrete te spring.
So in die spring skree hy op Kallie: "Wat de hel??!! Ek dog jy tune my
jou hond flippen byt nie mense nie!!?"
Kallie antwoord hom terug: "Daai's nie my hond nie, my ou. Ek het net
hier kom rugby kyk by my pel, Mike
Byt jou hond?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Byt jou hond?
Goed, beter, 6millimeter!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Byt jou hond?
hahahahaha!!!!

klink soos n brakpan storie
klink soos n brakpan storie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel