Page 1 of 1

trofee kudu

Posted: Thu May 19, 2011 10:17 pm
by shabba
[img width=560 height=420]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... INI018.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... INI027.jpg[/img]

Die kudu het ek laas jaar by Pe Fourie in Jansenville geskiet 49" horing 168kg uit geslag.Het in die kloof gesit wag vir rooi bok toe die meneer en n hele paar duisend rand later

Re: trofee kudu

Posted: Thu May 19, 2011 10:19 pm
by Jagtersdok
Mooi gegooi. Daar in Jansenville is mos baie koedoes

Neels

Re: trofee kudu

Posted: Thu May 19, 2011 10:27 pm
by shabba
[img width=560 height=420]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... INI144.jpg[/img]

2 maande terug my trofee gekry en daar sit meneer

Re: trofee kudu

Posted: Thu May 19, 2011 10:32 pm
by shabba
Ja Neels dis kudu wereld daai maar die veld was laas jaar baie droog party bokke was maer

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 12:57 am
by Monrique (SJ)
shabba

Waar by Jansenville het jy gejag? Ek het ook al in daai omgewing gejag, tussen die Noorse! ;D

Groetnis

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 11:58 am
by shabba
Hi SJ

By Pe Fourie Lemoenkloof saffari`s

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 12:22 pm
by Wielie Waps
Mooi koedoe daai.
Ek geniet die kontrapsie wat die trekker en bok regop hou. Dit lyk soos paar bou sites wat ek al op was. ;) :-X

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 12:25 pm
by PITSMIT
mooi gegooi shabba.  ons het darem ook mooi koedoes hier in die oos-kaap. ;D ;D  daai noorse is die koedoes se behoud met die droogte.

pitsmit

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 5:07 pm
by shabba
Dankie Pitsmit

ja ek verstaan die noorse word met bossie slaner gebreuk vir kos in droee seisoen. my gusteling veld is die kalahari gaan einde junie tussen kimberley en douglas (plooysburg klein ou dorpie)bietjie lood gooi.

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 6:00 pm
by 300Winmag
Mooi man - baie geluk! (Ek sien hy het Landrover enjin gehad as ek so na daai olie kolle kyk  :angel: )

Re: trofee kudu

Posted: Fri May 20, 2011 7:20 pm
by shabba
hi 300winmag hoe lekker lag ek nou ;D ;D ;D ;D