HOWA BOTTOM METAL
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
HOWA BOTTOM METAL
Dag Menere
Ek is op soek na n Howa kort aksie se bottom metal of dalk een van die wat jy koop met die los magasyn asb. Indien laasgenoemde soek ek ook die magasyn vir 243/308 familie asb
Ek is op soek na n Howa kort aksie se bottom metal of dalk een van die wat jy koop met die los magasyn asb. Indien laasgenoemde soek ek ook die magasyn vir 243/308 familie asb
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Gromit jy kan vir Kobus van jagtersreg kontak. Groete
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Dankie
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Disen engineering in die Baai maak oulike bottom metals vir die howas.verkoop die magasyne ook.skakell my more as jy meer details soek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Wil jy nie vir ons 'n foto van daai bottom metal plaas nie asb? En koste?junglejulian wrote:Disen engineering in die Baai maak oulike bottom metals vir die howas.verkoop die magasyne ook.skakell my more as jy meer details soek
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
ongelukkig le al die parte reeds by die geweersmit.maar daar is fotos beskikbaar op hul website-http://www.disenengineering.co.za/
Koste was rondom R1100 gewees en R400 per magasyn
Koste was rondom R1100 gewees en R400 per magasyn
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Ek het n bottom metal vir julle maar ongelukkig is die magazine wat by is nie werkend nie! het hom by iemand op die forum gekoop en het hom dadelik afgehaal toe ek sien die magazine is stukkend
Hy is van n harde plastiek gemaak
Hy is van n harde plastiek gemaak
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Julian
Boesman het niks in stock nie. Sal dalk oor twee weke he.
Boesman het niks in stock nie. Sal dalk oor twee weke he.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Ek het vanoggend bottom metals vir Howa, Rem700 en Tikka T3 bestel.
Sal laat weet as hulle hier is
Sal laat weet as hulle hier is
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Dankie Geno, ek wag ongeduldig 
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Watter tipe en vaan waar het jy bestel Geno? Disen Engineering gaan blykbaar Accuracy int se bottom metal copy sodat hy ook hul magasyne kan vat
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Lank aksies?Geno wrote:Ek het vanoggend bottom metals vir Howa, Rem700 en Tikka T3 bestel.
Sal laat weet as hulle hier is
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: HOWA BOTTOM METAL
Geno. Source net magasyne ook asb man.
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: HOWA BOTTOM METAL
Arnold wrote:Wil jy nie vir ons 'n foto van daai bottom metal plaas nie asb? En koste?junglejulian wrote:Disen engineering in die Baai maak oulike bottom metals vir die howas.verkoop die magasyne ook.skakell my more as jy meer details soek
Boesman (Disen engineering) se bottom metal is soos die "legacy sport" een, maar uit aluminium. Hy vat legacy se magasyne.
hier is die kas wat ek soek van PTG
http://shop.pacifictoolandgauge.com/ind ... ts_id=7903

