Page 1 of 1

More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 11:51 am
by Tal
Dagse mede lede

Het al so een of twee keer gepost maar gevoel ek moet darem myself bekend stel

My naam is Tal Leonard, boer van beroep in die Kroonstad omgewing.
Ek is in besit van n brno .243W, 2pomp aksie haelgewere, CZ83 9mm short en n brno .22

Was altyd vir my goed genoeg om kafee patrone te koop, maar na ek my toegewyde jagter en toegewyde sportskut deur SAJWV gedoen het en meer op die skietbaan gekom het, besef dat ek soveel meer uit my geweer kan kry deur te herlaai.

Ek is nog in die proses om lading ontwikkeling te doen en is nog nat agter die ore wat dit aan betref!

Ek het al geweldig baie geleer deur te lees wat almal skryf, maar het wel besef dat te herlaai is amper soos papgooi, elke ou se resep is die beste... Hehe

Sien uit om nog baie te leer by my die manne wat baie weet en verskoon maar, daar gaan nog baie vrae kom!

Groete
Tal

Re: More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:15 pm
by Boesman10
Welkom Tal. Lekker om jou hier te he.

Re: More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:34 pm
by alecjohnson
Ek laai dit as die manne skiet met CZ!

Welkom hier! En Ons help graag met herlaai hulp, Gaan lees maar onder die quickload afdeling dit maak herlaai baie makliker. En weereens ons help graag!

Re: More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:48 pm
by Kotze .204R
Lekker Tal welkom my maat nou gaan jy sommer baie leer by die manne. Groete uit Nigel!!

Re: More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:49 pm
by Ashley
Welkom hier man, geniet die forum!

Re: More maats

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:03 pm
by Jay Jay
Hi Tal, baie welkom.

Re: More maats

Posted: Wed Jul 22, 2015 5:58 am
by ruaanb
welkom!

Re: More maats

Posted: Wed Jul 22, 2015 6:34 am
by Tal
Dankie

Re: More maats

Posted: Wed Jul 22, 2015 8:44 am
by jamalley
Welkom Tal, ek hoop jy geniet dit sommer baie op die forum

Re: More maats

Posted: Wed Jul 22, 2015 8:45 am
by Tal
Dankie