Bearings van skietstoel

Post Reply
DANIEBRINK
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Aug 07, 2013 12:52 pm

Bearings van skietstoel

Post by DANIEBRINK »

hello

Ek het 1 van Ellen Truter se skietstoele. jul almal weet mos maar hoe hul lyk. Ek sukkel met die bearings. Die boonste bearing net onder die sitplek van die stoel bly pak op. Paar draaie gemaak het en gery het agterop bakkie dan begin die bearing raas. So tik tik geeluid. Dit is nie baie hard nie maar jul weet ook dat ou vossie het nou nie gehoor probleme nie. het jul dalk raad met wat ek kan doen aan die stoel om dit te voorkom? Het enige van julle so n probleem?

Groete
Danie
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Bearings van skietstoel

Post by Jackalsniper »

kyk bietjie of die bearing se grub screws vasgedraai is, dit kan wees dat elke slag as die stoel n omwenteling maak dan druk die as teen die bearing se een kant en glip dan na die ander kant soos wat die balaans punt oortrek. maak dit sin? haha, as mens dai grub screw kan vastrek behoort hy stil te wees anders is die bearing se boute dalk nie goed vasgedraai nie. sal seker darm ni sommer die bearing self wees nie...
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Bearings van skietstoel

Post by Mac »

Vat hom terug, hulle sal hom gratis vir jou reg maak, maak nie saak hoe oud hy is nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Bearings van skietstoel

Post by Frikkie Coetzee »

Het iemand Allen se besigheid oorgevat?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Bearings van skietstoel

Post by Mac »

Soos ek dit verstaan, run Judy hom nog steeds, niks het verander nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Post Reply