Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 9:18 am
by Jassie
Hallo almal

Ek is Andr? en woon in Pretoria en boer in die Karroo naby Prieska/Vosburg. Ek het voor die naweek aangesluit en baaaaaaaaie leeswerk/huiswerk gehad. Dis ook die eerste forum in my lewe, was maar skrikkerig vir die medium en het nie geweet hoe nie, maar sal seker stadig leer.
Baie geleer uit inhoud en het sommer Henk se dimmers bestel- hoop dis vandag al in die pos en werk soos julle ouens s?. Ek het al die vertroue.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 9:41 am
by Geno
Welkom Andre!
Geniet dit hier.

Groete,
Eugene

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 9:45 am
by Rooies
Welkom Andre
Dit raak lekker hier en jy sal dit maar moet bookmark op jou pc.
Een van die dae trek ons n digte JARACAL sluier oor die Karoo.



rooies

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 10:41 am
by Armand Steenkamp
Hartlik welkom!

Beste van als is dit is in afrikaans!

Groetnis

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 1:11 pm
by Jagtersdok
Welkom hier

Geniet dit

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 8:29 pm
by Christo
Jassie wrote: Baie geleer uit inhoud en het sommer Henk se dimmers bestel- hoop dis vandag al in die pos en werk soos julle ouens s?. Ek het al die vertroue.
Bel hom net en maak seker dat daar 'n skakelaar aan die kant van die unit is waar jy kan verander tussen dimmer en vol krag vir die lig. Dit help baie en myne het dit op maar 'n vriend wat so week of wat terug een gekry het het dit nie op nie. Daai skakelaar is 'n moet.

Welkom hier

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 17, 2011 9:39 pm
by JPS
Welkom Andre.
Groete
JP

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed May 18, 2011 4:58 am
by Jassie
Dankie Christo

Ek het ongelukkig nie geweet van die skakelaar nie. Hulle is klaar in die pos so ek sal maar sien as dit hier aankom.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed May 18, 2011 8:01 am
by Monrique (SJ)
Andre

Baie welkom en geniet dit!!!

Groetnis

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed May 18, 2011 10:09 am
by tokjak
ANDRE

BAIE WELOM

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed May 18, 2011 10:19 am
by Ponkie
Christo

Ek sien Oom praat van Henk se dimmer wat 'n skakelaar nodig het. Ek het so maand terug my eerste een gekoop en hy is sonder die skakelaar. Ek het ook gedink dat hy gaan krag trek as hy "dood" gedraai is, maar ons het hom getoets by die huis en sowaar, hy trek niks krag nie. Die dimmer blokkie op sig self is op my stoel vas gemonteer, so hy kan nie druk of skaaf teen iets wat dan die die lig sal laat aangaan nie.

Ek se egter nie dat die on/off switch 'n fout of enige so iets is nie, ek se maar net dat indien dit so is dat jy die een sonder die switch het, dit nie so groot mate van ongerief is nie.

Groetnis
Ponkie

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed May 18, 2011 5:24 pm
by douw
baie welkom

groetnis
douw

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun May 22, 2011 6:12 pm
by PITSMIT
welkom andre.

jy gaan dit erg geniet hier jy sal sien.

pitsmit
uitenhage