jo jo jo
Posted: Mon May 16, 2011 9:34 pm
na 3 jaar se wag my geweer lesensie april 2011 gekry.n vriend van my se pa (afgetrede wyn boer) het besluit om sy nuwe .308 musgrave te verkoop en ek het natuurlik 1 ste opsie gehad.ek kry tot die boksie patrone wat hy saam die geweer gekoop het saam.ongelukkig is daar n nico sterling scope op maar hy kom sommer dadelik af het n Leupold vx-11 4-12x40 lr adjustable scope bestel.KAN NIE WAG OM HOM VELD TOE TE NEEM NIE.(skiet die afgelope 2 twee jaar met my vriend se geleende 3006 sauer moet by s? dis nou geweer maar duur)