Page 1 of 1
Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 11:33 am
by Cobus(Cobb)
My pistool is 'n MAB 7.65mm
Dis 'n erfstuk en gebruik hom maar vir jakkals "coup de grace" en bietjie side arm ens..
Die doppie steek amper elke keer vas sodra hy cycle.
Eniga raad en advies asb??
Cheers
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 11:56 am
by tripodmvr
Hoe goed is hy geolie? Kry dun smeermiddel op die dele wat teen mekaar skuif. Andersins moet jy koele met meer oemf kry.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 12:03 pm
by Cobus(Cobb)
Herlaai self, so kan dalk bietjie meer poeier gooi...
Ekt gedog dis dalk die vorentoe spring wat die sluitstuk te gou vorentoe bring en vasknyp..
Sal bieki loop google...
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 12:29 pm
by tripodmvr
As jy self laai dui dit op te min terugslag. Gaan op in 0,1gr inkremente totdat die aksie konsekwent herlaai.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 1:14 pm
by Cobus(Cobb)
Dankie
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 1:17 pm
by Geno
Probeer iemand anders laat skiet met die roer en kyk wat gebeur. Dalk limp wrist jy hom.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Sun Jul 12, 2015 3:55 pm
by Cobus(Cobb)
Geno wrote:Probeer iemand anders laat skiet met die roer en kyk wat gebeur. Dalk limp wrist jy hom.
Gou gaan google en youtube...nooit eers daaraan gedink nie, sal kyk as ek weer skiet...thanx Geens
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:45 am
by Swede
Kyk dat jou rondtes 'n genoegsame krimp het.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:49 am
by G-force
Kan heel moontlik limp wristing wees.Meeste gevalle van dit dan kyk ons eers daarna.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:54 am
by Smitstertjies
Hi G Force, kan julle dalk aan ons leke verduidelik wat "limp wristing " is?
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:57 am
by G-force
Basies is daar nie genoeg weerstand in die pistool sodat die slide effektief kan werk agv die swak skiet form.
"Limp wristing is a phenomenon commonly encountered by semiautomatic pistol shooters, where the shooter's grip is not firm enough and the wrist is not held firm/straight enough to keep the frame of the firearm from traveling rearward while the bolt or slide of the pistol cycles."
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:58 am
by Swede
Limp wristing is a phenomenon commonly encountered by semiautomatic pistol shooters, where the shooter's grip is not firm enough and the wrist is not held firm/straight enough to keep the frame of the firearm from traveling rearward while the bolt or slide of the pistol cycles.
Re: Doppie sit vas met oorlaai...STOVEPIPE
Posted: Mon Jul 13, 2015 8:59 am
by Swede
Jammer G-Force het dieselfde tyd gepost!