Page 1 of 1
Hallo aan al die forum lede
Posted: Mon May 16, 2011 9:05 pm
by shabba
My naam is Eugene Cilliers ek`s van Worcester hier in die boland ek geniet die forum gate uit.
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Mon May 16, 2011 9:09 pm
by tripodmvr
Welkom en "praat met ons" is die wagwoord.
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Mon May 16, 2011 9:10 pm
by Monrique (SJ)
Baie welkom hier hoop jy like hom en lekker saam gesels.
Vertel bietjie meer wat jy op Worcester doen, ens.?
Groetnis
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Mon May 16, 2011 11:53 pm
by JPS
Welkom hier op die forum (familie soos die manne sal se).
Groete
JP
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Tue May 17, 2011 7:40 am
by Geno
Hallo Naamgenoot,
Welkom hier.
Groete,
Eugene
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Tue May 17, 2011 8:31 am
by 243Songdaug
Welkom mater! Jy gaan jouself geniet.
Re: Hallo aan al die forum lede
Posted: Tue May 17, 2011 1:12 pm
by Jagtersdok
Mag jy dit baie hier geniet en welkom
Neels