Page 1 of 1
223 50 gr 300wm 180gr
Posted: Mon May 16, 2011 8:28 pm
by Chris101
Help asb n bietjie met ladings wat werk
Chris 101
Re: 223 50 gr 300wm 180gr
Posted: Mon May 16, 2011 8:39 pm
by tripodmvr
Herlaai is ongelukkig nie soos koekbak nie. Die resep is redelik uniek volgens elke geweer se kamer en loppomstandighede. Daar kan ladings gegee word, maar die resep moet aangepas word. Kom ons kyk wat die manne kan voorstel.
Re: 223 50 gr 300wm 180gr
Posted: Mon May 16, 2011 10:00 pm
by Wouter Roets
Hallo Chris
Begin soos Tripod se eers bietjie agtergrond oor jou roere en koeels waarin jy belangstel en ook die aplikasie van hierdie ladings. Wanneer ons hierdie informasie het kan mens jou dan beter help.
Groetnis
Wouter
Re: 223 50 gr 300wm 180gr
Posted: Tue May 17, 2011 6:43 am
by Beyers
Chris
Die lekker van herlaai is jou eie resep binne die veiligheids grense. Doen die moeite met jou lading ontwikkeling. Of jy nou Hendrik de metode gebruik of wie ook al. Jy sal die resep kry wat vir jou samestelling werk.
Beyers