Ek is opsoek na ammo boksies soos daai pmp african elete, remington, winchester x als vir 375h&h.
Ek wil nie fabrieks ammo koop vir die boksies nie. Ek wil dit vir versierings in my mancave gebruik.
Is daar mense wat kan help?
Groete
Gesoek, fabrieks ammo boksies 375h&h
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm