Bobbejaan mannetjie
Posted: Mon Jul 06, 2015 3:17 pm
Vriend van my het die naweek die mooi mannetjie in Musina geskiet.
So 275m met die 308.
Self met n perfekte hart skoot het die sitbok so goeie 50m vêr gehardloop.
Die ander 4 wat geskiet was het deur die draad gekom en ons kon hulle ongelukkig nie kry nie.