370 Sako aka 9.3x66

Post Reply
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

370 Sako aka 9.3x66

Post by Supacow »

Wie ken en/of besit bogenoemde kaliber? Deel asb jul gedagtes.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 370 Sako aka 9.3x66

Post by Geno »

Kopskoot het een.
Goed, beter, 6millimeter!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3074
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 370 Sako aka 9.3x66

Post by Apie »

Lekker geweer net ammo en doppe wat skaars is!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 370 Sako aka 9.3x66

Post by Pappabeer »

Lourens het ook een
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 370 Sako aka 9.3x66

Post by Lourens »

Supacow,

Ek het ook een van bg gewere. Ek wag ongelukkig tans vir my lisensie so ek kan jou nog nie veel meer vertel nie.

Soos Geno gese het, Kopskoot het ook een, en ek weet dat hy ook al 'n bok of 2 met hom gejag het. Ek is seker hy sal jou meer inligting kan gee.

Op papier blyk dit 'n great kaliber te wees, waaroor ek baie opgewonde is. Ammo en doppe is egter maar skaars soos met enige snaakse kaliber. Dus moet jy maar vat wat jy kan kry as dit op die rakke is.

Groete,
Lou
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 370 Sako aka 9.3x66

Post by Capt. Yoda »

Gooi fotos boys! Wa is kopskoot hy kan mos n foto neem
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply