Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by Wilhelm Schultz »

Middag manne

Ek is opsoek na 'n 1 of 2 slaapkamer huisie om te huur op iemand se plaas in die Wellington/Paarl/Malmesbury/Stellenbosch omgewing. Ek werk in die landbou bedryf en wil baie graag op 'n plaas bly - die dorp is nie meer die plek vir my nie. Dit sal baie gaaf wees as die plek troeteldier vriendelik is. Gumtree het so paar goedjies maar ek probeer maar hier ook.

As iemand miskien van iets weet latweet tog asb. Slefs 'n ou plaashuis sal werk - ek sal self werk aan die plek om die netjies te kry op my eie onkostes.

Baie dankie en hoor graag.
Groete
Hou die lood in die lug
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by ruaanb »

Ek weet dalk van iets, het gou die persoon gekontak en as dit is sal ek jou laat weet.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by Wilhelm Schultz »

Baie dankie Ruaan
Hou die lood in die lug
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by joe rocket »

Wilhelm wat is die budget dan kan ek vir jou uitvind.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by Wilhelm Schultz »

Kom ons se so +- R5000 p/m
Hou die lood in die lug
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by ruaanb »

Jammer Wilhelm, die plek is reeds weer uitverhuur.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by Wilhelm Schultz »

Dankie vir die moeite Ruaan
Hou die lood in die lug
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Huisie op plaas gesoek - Weskaap

Post by Wilhelm Schultz »

Bump. Dis redelik dringend manne
Hou die lood in die lug
Post Reply