Isuzu bakkie
Posted: Mon Jun 29, 2015 1:37 pm
Middag manne
Wil weet of enige van julle bakkie verkoopsmanne is. Eks opsoek
na 'n Isuzu bakkie vir my pa.
As daar iemand is laatweet asb,sal dan meer spesifieke info deur gee.
Groete
P