Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sun Jun 28, 2015 3:58 pm
by GunterD
Hi Almal
Het hier aan gesluit om bietjie meer te leer:)
Ek het n musgrave mauser K98D 30-06 en gaan begin herlaai.
Groete Gunter
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 28, 2015 4:53 pm
by Heinz Petersen
Welkom Gunter. Waar in die land is jy woonagtig en wat jag jy alles.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 28, 2015 6:05 pm
by GunterD
Hello Heinz
Woonagtig in Gauteng. Het al Blouwildebees en blesbok geskiet.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Jun 29, 2015 9:01 am
by Jay Jay
Hi Gunter, baie welkom.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Jun 29, 2015 9:33 am
by Boesman10
Welkom Gunter
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 30, 2015 9:19 am
by jamalley
Welkom Gunter
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 30, 2015 9:38 am
by Kingy
Welkom