Page 1 of 1

338 federal

Posted: Thu Jun 25, 2015 1:30 pm
by Dwight375
Hello manne

Ek het so bietjie oplees werk gedoen oor die kaliber, 308 dop wat n 338 punt skiet en taamlike goed doen met n 200-230 grein klink vir my. Ammunisie is wel skaars maar op n stadium weet ek het Zimbi van dit gehad op die rak.

Het enige iemand so kaliber, kennis van so kaliber en weet julle dalk van n geweer smit wat so reamer het ?

Ek dink dit kan dalk n vreeslike lekker kaliber wees op my ruger nommer 1.


Sien uit na julle terugvoer.

Dwight

Re: 338 federal

Posted: Thu Jun 25, 2015 11:08 pm
by Jacquesb
Dink hy gaan n yster bosveldkaliber wees.

Sterkte
Jacques