Page 1 of 1

303 EPPS

Posted: Sat Jun 20, 2015 11:27 am
by Dwight375
More manne

Is daar enige van julle wat kennis dra van die 303 EPPS, ek het daaran gedink om n 303 projek aan te pak en toe gedink dat n 303 epps net beter sal wees.

Gee bietjie informasie asb in dien moontlik.

Dankie en groete

Re: 303 EPPS

Posted: Sat Jun 20, 2015 11:36 am
by tripodmvr
Het jy 'n 303? Die P14 Mauser aksie is die beste om te gebruik synde dit tot naby 60K psi gelaai kan word. Rysmier het onlangs sy P14 laat Epps en sovĂȘr begin hy goeie resultate kry. Hy het 'n post daaroor gemaak.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=23521

Re: 303 EPPS

Posted: Sat Jun 20, 2015 11:45 am
by Piet Pille
Hallo Dwight.

Ek het ook die opsie ondersoek.
Dit is net werklik voordelig indien jy die P14 het. Met die gewone enfield aksies kan die ekstra spoed (lees druk) wat die Epps bied in elkgeval nie tot sy volle poetensiaal benut word n8oie, en wen jy weinig.